Repelsteeltjie

 

Die George Society of Arts bied mettrots aan ‘n produksie van Repelsteeljie,

gegrond op die Grimm Broers se sprokie van 1812.
Skrywer en regiseur, Ilze Tul

leken, neem die vertelling van die bekende Repelsteeljie en verweef daarmee saam die ontdekking van ware rykdom. Kleurvolle en vermaaklike karakters neem die gehoor op ‘n reis deur die dorpie, Lulitan, en verskaf vermaak aan die hele gesin. Jonk en oud sal saam lag en gesels oor hierdie produksie.

14.4.2021
 

Comments are closed.